Memuat
FM
author
Francois Maree
Fancois D. Maree [Frans] is op Oudtshoorn gebore en geto?. Na voltooing van sy militêre diensplig, studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch in tale, Sielkunde en Algemene Taalwetenskap voor...lihat lebih banyakFancois D. Maree [Frans] is op Oudtshoorn gebore en geto?. Na voltooing van sy militêre diensplig, studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch in tale, Sielkunde en Algemene Taalwetenskap voordat hy ’n pos as taalversorger by die destydse Nasou in Parow en later in Kaapstad aanvaar. Na veertien en ’n halwe jare by Nasou trek hy in 1989 Noorde toe as die C.N.A. se Afrikaanse Boekaankoper en hoof van die Afrikaanse boekafdeling. In 1996 begin hy Fantasi, Fundi en Fantum in Pretoria saam met twee vennote; vandag is Fantasi in familiebesit.lihat lebih sedikit
Francois Maree belum memiliki judul tersedia.