Memuat
DA
author
Dirna Ackermann
Dirna Ackermann (gebore Liebenberg) het in Windhoek skoolgegaan. Sy het aan die einde van haar vyfde jaar op Stellenbosch Universiteit, waar sy biblioteekwese studeer het, met Darr...lihat lebih banyakDirna Ackermann (gebore Liebenberg) het in Windhoek skoolgegaan. Sy het aan die einde van haar vyfde jaar op Stellenbosch Universiteit, waar sy biblioteekwese studeer het, met Darryl Ackermann getrou. Die egpaar het twee seuns en bly in Brackenfell. Op die ouderdom van 50 het sy ’n wilde kans gewaag, bedank uit haar posisie as bibliotekaresse en voltyds skrywer geword. Liefdesverhale is sedert haar tienerjare haar passie en sy glo onvoorwaardelik in die helende krag van stories.lihat lebih sedikit
Dirna Ackermann belum memiliki judul tersedia.