Memuat
JS
author
Johann Strauss
Hierdie is die eerste volledige bundel illustrasies wat Johann Strauss vir NB-Uitgewers doen. Hy is baie veelsydig en werk in vele verskillende style. Linda Rode sê die volgende va...lihat lebih banyakHierdie is die eerste volledige bundel illustrasies wat Johann Strauss vir NB-Uitgewers doen. Hy is baie veelsydig en werk in vele verskillende style. Linda Rode sê die volgende van hom: Hoe wonderlik om ’n kunstenaar te vind wat uitstaan omrede kreatiewe interpretasievermoë, humor, harmonieuse kleurgebruik, en bowenal, verstommende ruimtelike beelding.lihat lebih sedikit
Johann Strauss belum memiliki judul tersedia.