Gilbert Gibson is in die Vrystaat gebore en praktiseer as internis in Bloemfontein. Hy debuteer in 2001 in Nuwe Stemme 2. Sy eerste bundel Boomplaats ontvang in 2006 die Protea-poë...lihat lebih banyakGilbert Gibson is in die Vrystaat gebore en praktiseer as internis in Bloemfontein. Hy debuteer in 2001 in Nuwe Stemme 2. Sy eerste bundel Boomplaats ontvang in 2006 die Protea-poësieprys. Boomplaats was ook op die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys. Hierop volg Kaplyn (2007), Oogensiklopedie (2009) en [vii] (2013).lihat lebih sedikit