George Claassen is 'n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van 'Geloof, bygeloof en ander wensdenkery' asook mede...lihat lebih banyakGeorge Claassen is 'n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van 'Geloof, bygeloof en ander wensdenkery' asook medesamesteller van 'Die groot aanhalingsboek' en 'Goed om te weet'. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.lihat lebih sedikit