E. Kotze is gebore op ’n plaas aan die Bergrivier en word groot aan die Weskus. Haar man, skipper Willie Kotze, se vertellings gee aanleiding tot haar eerste bundel kortverhale, Ha...lihat lebih banyakE. Kotze is gebore op ’n plaas aan die Bergrivier en word groot aan die Weskus. Haar man, skipper Willie Kotze, se vertellings gee aanleiding tot haar eerste bundel kortverhale, Halfkrone vir die Nagmaal (1982). Later volg nog vyf bundels en twee gewilde romans, Toring se baai (2009) en Hoogty (2011). Kotze woon in ’n aftreeoord in Kaapstad.lihat lebih sedikit