Nina Smit is een van Suid-Afrika se bekendste en gewildste skrywers. Hierdie bekroonde skrywer is veral bekend vir haar inspirerende boeke vir vroue, maar het ook talle gesogte boe...lihat lebih banyakNina Smit is een van Suid-Afrika se bekendste en gewildste skrywers. Hierdie bekroonde skrywer is veral bekend vir haar inspirerende boeke vir vroue, maar het ook talle gesogte boeke vir kinders geskryf. Nina woon saam met haar man, Johan Smit, in Somerset-Wes. Die egpaar het drie volwasse kinders en vyf kleinkinders.lihat lebih sedikit