Jan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis. Hierna volg kortverhale, Aandenking vir ’n vry man en die roman Is Sagie . Die kind het die ATKV-prosaprys en ook die F...lihat lebih banyakJan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis. Hierna volg kortverhale, Aandenking vir ’n vry man en die roman Is Sagie . Die kind het die ATKV-prosaprys en ook die FAK-prys vir ontspanningsleesstof ontvang. Sy romans Roepman, Die verevrou en Grootgeluk is vir verskeie literêre pryse benoem, en Roepman is ook verfilm.lihat lebih sedikit