Pharos Woordeboeke spesialiseer in verklarende en tweetalige woordeboeke vir Afrikaans, Engels en die amptelike Afrikatale, asook stylgidse en taalhulpmiddels. Pharos hersien hul woordeboeke gereel...lihat lebih banyakPharos Woordeboeke spesialiseer in verklarende en tweetalige woordeboeke vir Afrikaans, Engels en die amptelike Afrikatale, asook stylgidse en taalhulpmiddels. Pharos hersien hul woordeboeke gereeld en ontwikkel voortdurend nuwe produkte. Die fokusgebied tans is die ontwikkeling van skoolwoordeboeke oor die hele spektrum van die skoolfases.lihat lebih sedikit