DANIËL LOUW was ná ’n studenteloopbaan aan die Universiteite van Stellenbosch en Tübingen (M.A., D.Phil., D.Tb.) ’n aantal jare predikant in die gemeentes Wynberg en Stellenberg. Daarna is hy beroe...lihat lebih banyakDANIËL LOUW was ná ’n studenteloopbaan aan die Universiteite van Stellenbosch en Tübingen (M.A., D.Phil., D.Tb.) ’n aantal jare predikant in die gemeentes Wynberg en Stellenberg. Daarna is hy beroep na die Stellenbosse Teologiese Kweekskool waar hy tans professor in Praktiese Teologie is. Hy en sy vrou Hermien het twee dogters en twee seuns.lihat lebih sedikit