Fanie Olivier is in 1949 in Pretoria gebore. Hy verwerf ’n MA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch (1972), die graad Litt Drs in Literatuurteorie aan die Universiteit van Ut...lihat lebih banyakFanie Olivier is in 1949 in Pretoria gebore. Hy verwerf ’n MA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch (1972), die graad Litt Drs in Literatuurteorie aan die Universiteit van Utrecht en die graad D Litt aan die Universiteit van Potchefstroom. Hy is professor in Afrikaans aan die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznan, Pole.lihat lebih sedikit