Professor Piet Naudé is die vise-kanselier van akademie by die Nelson Mandela Metro Universiteit en buitengewone professor by Stellenbosch Universiteit se Teologiedepartement. Hy i...lihat lebih banyakProfessor Piet Naudé is die vise-kanselier van akademie by die Nelson Mandela Metro Universiteit en buitengewone professor by Stellenbosch Universiteit se Teologiedepartement. Hy is al verskeie kere bekroon vir sy skryfwerk, onder andere die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys in 2011. Hy skryf gereeld vir Lééf.lihat lebih sedikit