Braam Klopper is leraar van die NG Gemeente Kempton Park-Oos en ’n pastorale terapeut wat spesialiseer in rouberading. Hy bied ’n weeklikse program, Verstaan jy wat jy lees? op Rad...lihat lebih banyakBraam Klopper is leraar van die NG Gemeente Kempton Park-Oos en ’n pastorale terapeut wat spesialiseer in rouberading. Hy bied ’n weeklikse program, Verstaan jy wat jy lees? op Radio Kansel aan en tree ook gereeld op as kenner op RSG en ander radiostasies.lihat lebih sedikit