Rouxnette Meiring het in die Klein Karoo grootgeword, drama aan die US studeer en later in Parys en Johannesburg gewoon voordat sy haar in Kaapstad gevestig het. Sy het 'n meesters...lihat lebih banyakRouxnette Meiring het in die Klein Karoo grootgeword, drama aan die US studeer en later in Parys en Johannesburg gewoon voordat sy haar in Kaapstad gevestig het. Sy het 'n meestersgraad in Film & Mediastudies aan die UK verwerf en werk aan 'n doktorale tesis in Omgewingsopvoeding (ook aan die UK). Sy woon in Fresnaye, Kaapstad.lihat lebih sedikit