Azille Coetzee is ’n postdoktorale navorser aan Universiteit Stellenbosch. Sy het ’n doktorsgraad in filosofie en is die skrywer van In my vel, ’n memoir oor witheid en Afrikaans-w...lihat lebih banyakAzille Coetzee is ’n postdoktorale navorser aan Universiteit Stellenbosch. Sy het ’n doktorsgraad in filosofie en is die skrywer van In my vel, ’n memoir oor witheid en Afrikaans-wees. Haar navorsing is in verskeie internasionale tydskrifte gepubliseer en sy skryf soms vir plaaslike publikasies soos Vrye Weekblad, LitNet en Rapport.lihat lebih sedikit