Hannes Barnard is op 24 Augustus 1976 in Sasolburg gebore en matrikuleer aan die Hoërskool Dundee in KZN. Sy debuutroman, Halley se komeet, verskyn in 2019 by Wenkbrou, ’n druknaam...lihat lebih banyakHannes Barnard is op 24 Augustus 1976 in Sasolburg gebore en matrikuleer aan die Hoërskool Dundee in KZN. Sy debuutroman, Halley se komeet, verskyn in 2019 by Wenkbrou, ’n druknaam van LAPA-Uitgewers. ’n Jeugroman, Wolk, verskyn in 2020 ook by LAPA, gevolg deur Roet in 2021. Hannes woon tans in Johannesburg en werk in verkope en bemarking.lihat lebih sedikit