Ferdinand Deist was professor in Ou Testament en Ou Nabye Oosterse Studies aan die Universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy het talle vakwetenskaplike maar ook populêre geestelike boeke di...lihat lebih banyakFerdinand Deist was professor in Ou Testament en Ou Nabye Oosterse Studies aan die Universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy het talle vakwetenskaplike maar ook populêre geestelike boeke die lig laat sien. Die eerste Andrew Murray-Prys vir algemeen-godsdienstige literatuur is reeds in 1980 aan hom toegeken vir Tussen angs en sekerheid. lihat lebih sedikit