Albert Grundlingh is voorsitter van die departement geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy spesialiseer in sosiale en kultuurgeskiedenis met 'n besondere belangstell...lihat lebih banyakAlbert Grundlingh is voorsitter van die departement geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy spesialiseer in sosiale en kultuurgeskiedenis met 'n besondere belangstelling in oorlog en die samelewing, asook sport en die samelewing. Sy vernaamste werke handel oor die sogenaamde hendsoppers en joiners gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902 en swart Suid-Afrikaanse troepe gedurende die Eerste Wêreldoorlog.lihat lebih sedikit