JOYCE KOTZÈ het grootgeword in Namibië en in Kaapstad studeer. Tydens die Namibiese Grensoorlog het sy as ’n radiografis gewerk. Sy verdeel haar tyd tussen Namibië en die Riebeek-vallei in die Wes-...lihat lebih banyakJOYCE KOTZÈ het grootgeword in Namibië en in Kaapstad studeer. Tydens die Namibiese Grensoorlog het sy as ’n radiografis gewerk. Sy verdeel haar tyd tussen Namibië en die Riebeek-vallei in die Wes-Kaap. Sy werk tans aan ’n nuwe roman wat tydens die Eerste Wêreldoorlog afspeel.lihat lebih sedikit