Charmaine Africa is in Bishop Lavis gebore. Sy was al, onder meer, boekhouer, kassier en kok. Tussen haar ses kinders is daar nou al sewe kleinkinders. Sy vul blokraaisels in met ’...lihat lebih banyakCharmaine Africa is in Bishop Lavis gebore. Sy was al, onder meer, boekhouer, kassier en kok. Tussen haar ses kinders is daar nou al sewe kleinkinders. Sy vul blokraaisels in met ’n pen en woon in Kaapstad. Amma is haar eerste boek.lihat lebih sedikit