Kuier1 mnt membaca
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier1 mnt membaca
Groot Woordbou
NR. 169 aandpak baadjie balaklawa balrok bikini bloes culotte fietsrybroek frokkie gholfhemp japon jeans kaftan kamisool kappietop katpak kilt kortbroek kostuum langmouhemp maksiromp manel mini oefenbroek oorpak oortrui pajamas pantoffel plakkie plui
Kuier1 mnt membaca
Speel-speel
Watter pad moet die leerder volg om by die skoolgebou heel regs bo uit te kom? Die sirkel is die bo-aansig van watter lugballon (1 - 9)? Kan jy die identiese letters vind? ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier1 mnt membaca
Wen R1 000!
SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 26 Junie 2024. SMS/R1,50. Di
Kuier2 mnt membaca
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Ek onthou nog soos gister die dag toe die media destyds in 2018 genooi is vir die launch van kykNET & kie se eerste Afrikaanse telenovela, Arendsvlei. Ons het almal bymekaargekom by 'n rooftop venue in die hartjie van die Kaap. My man was nog my plus
Kuier2 mnt membaca
Arendsvlei Vlieg Hoog!
Vir Roberta Durrant, die kreatiewe vervaardiger van Arendsvlei, was dit ’n groot mylpaal vir die span by Penguin Films om ses seisoene van die telenovela te kon hê. “As jy ’n nuwe konsep voorlê, hoop jy altyd dat jy meer as een seisoen gaan kry. Ons
Kuier4 mnt membaca
Wat Die Hart Van Vol Is
Dié is ’n omstrede onderwerp en ek weet vir ’n feit baie gaan voel hulle word aangeval of te na gekom. Maar soos Bouncy (van die Liewe Antie Mona TV show op VIA) altyd gesê het: “As die skoen jou pas …” Iets wat my vreeslik pla, is die feit dat daar
Kuier1 mnt membaca
Ster-blokraai Nr. 235
SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: INSTAGRAM/@CARLOSSAINZ55, @DSMOKE7, @GAYLEKING, @HENRYCAVILL, @KINGJAMES, @MPEREGRYM, @MSAMBERPRILEY, @OMAREPPS ■
Kuier1 mnt membaca
25 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Watter Ierse akteur vertolk die rol van J. Robert Oppenheimer in die fliek Oppenheimer? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 232 Liefie Mostert, Plumstead VOLTOOI: Sy's ‘n bekroonde joernalis en spesialisverslaggewer by Netwerk24. WENNER: FOTOBLOKRAAI NR
Kuier1 mnt membaca
Is Jy Team Beatrice Of Team Wendy?
Na watter van dié Arendsvleiers aard jy? As jy gewonder het, vind hier uit! Wat is jou persoonlikheid? A Hou by die reëls B Rebel Wat is vir jou die belangrikste eienskap van verhoudings? A Eerlikheid B Loyalty Van watter tipe mans hou jy? A Een wat
Kuier3 mnt membaca
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier3 mnt membaca
Dissipline Wat Werk
Selfs soet kinders is soms stout, en alle kinders sal grense toets – soms met onaangename, dramatiese of selfs skadelike gevolge. Maar om jou kind te dissiplineer of om te besluit wátter soort dissipline jy gaan toepas, kan soms nogal moeilik wees. L
Kuier7 mnt membaca
Sitrus-sensasie
Genoeg vir 4-6 mense Tjops 4-6 varktjops 1 teelepel sout 2 teelepels varsgemaalde swartpeper 1 teelepel fyn koljander 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap fyngerasperde skil en sap van 1 suurlemoen 2 eetlepels olyfolie Mash 8 aartappels, geskil en
Kuier2 mnt membaca
Ouderdomsgepaste Dissipline
“Sodra die kleingoed in die eiewillige fase ingaan (so vanaf 14 maande tot twee jaar), kan ons hulle die grense begin leer van wanneer hulle ‘nee’ moet aanvaar,” meen Hettie. Ouers moet egter onthou dis belangrik vir kinders om dinge te verken en ont
Kuier5 mnt membaca
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier3 mnt membaca
Laat Jou Kurwes Pop
Die monochrome trend – waar jy een kleur van kop tot tone dra – gaan nêrens. Dis boonop ’n lekker manier om jou figuur te beklemtoon, want dit skep ’n lang, lenige lyn van bo tot onder wat kurwes vlei. As jy ’n uurglasfiguur het, kies silhoeëtte wat
Kuier6 mnt membaca
’n Gemeenskap Rou – Én Staan As Een
Dit was ’n gewone herfsmiddag, net ná tweeuur op Maandag 6 Mei. Business as usual vir die meeste inwoners van die SuidKaapse dorp, George. Abel Stols, eienaar van ’n motorfietswinkel in die middestad, om die draai van Victoriastraat waar daar die afg
Kuier3 mnt membaca
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 mnt membaca
Ons Dra By Tot Ons Jeug Se Sukses
Die jeug is ons land se toekoms. Tog is dit kommerwekkend om van ons jongmense in morele verval te sien. Hulle kom te staan voor ’n verskeidenheid van uitdagings, wat groepsdruk, dwelm- en alkoholmisbruik, liefdes- en ook selfbeeldprobleme insluit. D
Kuier4 mnt membaca
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker
Kuier2 mnt membaca
Tyd Om Te Groet
Al word die laaste episode later vandeesmaand (27 Junie) uitgesaai, was die amptelike laaste dag van verfilming reeds op 8 Mei vanjaar. “Ons het die laaste tonele geskiet en daarna het almal bymekaargekom om Arendsvlei te vier,” sê Tarryn Josephs-Jen
Kuier3 mnt membaca
In Oupa Isak Se Skoene Skoene …
My oorlede oupa (my pa se pa) was vir my nog altyd hierdie misterieuse man. ’n Man wat ek nooit kon verstaan of plaas nie, en ’n man van bittermin woorde. Ek kan ook nie onthou dat ek ooit ’n gesprek met my oupa gehad het nie; hy het net altyd op ons
Kuier5 mnt membaca
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier1 mnt membaca
Hoe't Jy Gevaar?
Jy skuif duidelik nie voor die TV in vir elke Arendsvlei-episode nie en gaan ook nie 'n prys as top fan wen nie. Maar kyk maar tot die einde sodat jy ook 'n ding of twee oor die Vlei en sy mense kan leer. Kyk, jy weet wat klap in ‘ie Vlei en ken van
Kuier4 mnt membaca
Grootste Storielyne
Min storielyne het die tonge laat klap soos die dubbele moord op Steve Mortlock (Elton Landrew) en Woelag (Ceagan Arendse) in September 2020. Kykers het gesien hoe die superfeeks Wendy Newman (Rehane Abrahams) en Steve ’n ultimatum stel toe hulle uit
Kuier4 mnt membaca
Hoe Help Ek My Bejaarde Ouers Met Hul Geldsake?
Met hul aftrede het Lorraine* se ouers in hul klaarbetaalde huis gewoon, maar daar het ongekende ekstra druk op hul geldsake gekom toe haar suster skei en noodgedwonge met haar twee kinders by hul ouerhuis moes intrek. Nou moet haar ouers op hul ouda
Kuier1 mnt membaca
TV -gids
6 JUN. – 19 JUN. MÓÉT-KYK! The Expendables 4 (M-Net, So. 16 Junie, 20:05) Die swaar gewapende Expendables is die wêreld se laaste verdedigingslinie wat geroep word as alle ander opsies misluk. Die Expendables word dié keer na Libië gestuur om te verh
Kuier3 mnt membaca
Vertel Vir Antie Val
Haar moeg is moeg Ek bly moeg. Ek staan soggens moeg op, ek is moeg deur die dag by die werk, en ek is naweke te moeg om enigiets te doen en wil net slaap. Ek was by die dokter en daar makeer niks. Ek is ’n gesonde vrou in my laat 30’s. Hoe kry ek we
Kuier2 mnt membaca
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier3 mnt membaca
ONS LESERS vertel…
Toe hy as kind saam met sy pa kerkraadvergaderings bygewoon het, sou hy nooit kon raai dat hy eendag predikant sou word ondanks uitdagings en ander se vooroordele nie, vertel André Pekeur (47), ’n predikant van die Paarl. “My pa is standerd vyf uit d
...Atau Temukan Sesuatu yang Baru